MSj
Mnr. Swiegers jswiegers

1 reviews | Active since Feb 2024

16 Feb 2024, 07:50

Premie aanpassing

My bakkie word slegs 1 keer per maand gebruik.My fotografiewerk het baie getaan. Dus is dit 'n afwaartse aanpassing in premie wat ons as bejaarde pensionare verwelkom

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Feb 2024, 07:53
Official
Goeie dag Mnr Swiegers. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span