dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

17 Oct 2018, 12:19

POWERE DIENS

Ek is na growwe nalatigheid dubbel versekerring betaal in due begin van Oktober deur Virseker waarna hul my terugges***el het om die nalatige fout te herstel. Op 10 Oktober 18 het ek via emial 'n boodskap gekry dat op daardie dag hul my terugbetaling gemaak het in my bank rekening, op 15 Oktober 18 het ek op hul e-mail reply vir polisnr ********** 35 dat ek nog geen bewys gekry het van die sogenaamde inbetaling op my bankrekening nie, dit is vandag reeds die 17 Oktober 18 en geen bewys van terugbetaling nie, maar ek gaan defenitief hierdie saak aan die Onbudsman rapporteer vir versekering doeleindes, Virseker is seker die patetiese maatskappy tov admin, Elke keer as ek ges***el word, is dit net"jammer meneer" maar daar bly dit. Ek het nouweer op my bank ingegaan en geen bewys van 10/10/18 wys nie, wat beteken dat Virseker is besig om my rat voor oë te draai, Dit is seker die swakste 2 maande wat ek beleef by 'n versekeringmaatskappy, nadat ek 6 jaar by Miway was, Ek gaan VERSEKER terug Miway toe.

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply17 Oct 2018, 12:50
Official

Ons erken ontvangs van jou klagte.

Ons verteenwoordiger sal jou ****ak om die klagte met jou te bespreek en op te los.

Groete,

Die Virseker Span.

Virseker
Virseker's reply17 Oct 2018, 13:53
Official

Terugvoer:

Ons bevestig dat die terugbetaling alreeds die 5de gedoen was. Soos bespreek sal ons u terugs***el sodra u n geleentheid gehad het om die rekening na te gaan.

Groete,

Die Virseker Span.

Virseker
Virseker's reply17 Oct 2018, 14:30
Official

Soos bespreek is die fondse aan u kant ontvang en dat ons die klagte as afgehandel beskou.

Vriendelike Groete,

Die Virseker Span.