bW
basil W
1 reviews | Active since Jul 2021
14 Oct 2021, 11:59
pot stront
Na 3 maande se betaling op polis, wat huis inhoud en selfone insluit. Moet ons uitvind dit is n removable item en dat daar geen dekking is nie. Ek dink Virseker is geensins eerlik met bewys van opname wat aan polishouer gese en genoem is nie. Noudat ons n eis insit op n foon wat wel onder dekking is geensins die voordeel dra op n eis nie, maar daar word wel n bedrag betaal daarvoor. Regtig dis vir my so verkeerd om altyd na die tyd uit te vind dat die woord ongelukkig deel van Viseker se belofte is. Ek sal geensins in my taal enige persoon verwys na n maatskappy wat homself wil voorgee dat als wat in hul taal gedoen word eerlik is en met entegriteit genader word nie. Sies skaam julle
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
14 Oct 2021, 13:53Hi Basil Wolfaardt
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.

Virseker's reply14 Oct 2021, 13:53
Official
Hi Basil Wolfaardt