MB
Marius B

1 reviews | Active since Jan 2020

06 Jan 2020, 11:12

Poor service no service

Poor service waiting now 2 weeks for car to be repaired or replaced

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply06 Jan 2020, 14:52
Official
Hi Marius,

Ons erken ontvangs van jou klagte,

Ons span sal met jou ****ak maak om die saak verder met jou te bespreek.

Vriendlike Groete,
Die Virseker Span.
MB
Marius B's update06 Jan 2020, 15:30
Reviewer Update
Oor julle swak diens sekker daar is nie diens nie
MB
Marius B's update07 Jan 2020, 09:01
Reviewer Update

Neem asseblief kennis dat die administrasie van u eis afgehandel is. Die eis word vandag aan ons eise paneel voorgele vir n finale beslissing.

U sal na afloop daarvan, van die uit**** inkennis gestel word.

Hou kan hulle n eies afgehandel kry sonder dat daar eers n asesor na jou kar gaan kyk het

Virseker
Virseker's reply13 Jan 2020, 13:23
Official
Hi Marius,

Ons bevestig dat jou eis afgehandel was op 9 Januarie en dat die uitkoms van die eis aan jou oorgedra was.

Groete,

Die Virseker Span.