WR
Willem R
1 reviews | Active since Feb 2022
23 Feb 2022, 18:22
Poor Service
Utters swak diens. Ek het n voorval van Kalinga op ***1 aangemeld maar het nog geen oproep of reaksie van virseker ontvang nie. Ek het met n dame met die naam lourenta gepraat. Sy was behulpsaam en gese dat dit gerraporteer so word en ek sou deur virseker ge****ak word maar dis nou al ***3 maar geen konrak nie. Ek hoop virseker sal my ****ak
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Feb 2022, 14:16Hi Willem,
Ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed. Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply24 Feb 2022, 14:16
Official
Hi Willem,