AH
Angie H

1 reviews | Active since Sept 2022

17 Sept 2022, 12:09

Poor service

ONS GEYSER HET GEBARS 10 DAE GELEDE VIRSEKER GEBEL EN HULLE WAS BAIE BEHULPSAAM NUWE GEYSER IS GEINSTALLEER EN NOU WAG ONS AL 9DAE VIR DIE PLAFON OM HERSTEL TE WORD HELFDE VAN DIE PLAFON IS UITGEHAAL DIS DIE 1STE KEER DAT ONS OOIT EIS VIR ENIGE IETS EN NOU DIT MY SWAER SE GEYSER HET N JAAR GELEDE GEBARS EN BINNE 3DAE WAS ALLES REG JAMMER VIRSEKER MAAR DIT IS UITERS SWAK WEET NIE OF ONS LANGER VIR JULLE KAN ONDERSTEUN NIE

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Sept 2022, 12:24
Official
 Hi Angie,

Ons neem ontvangs van u klagte .

Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons het u saak na ons relevante span verwys om verdere ondersoek in te stel en met u in ****ak te wees .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span