1 reviews | Active since Jan 2017

19 Jan 2026, 14:06

Poor and No Feedback

Last message i received was that recent claim follow up will be on the 12th of January 2026. Today is the 19th, 7 days after deadline and no feedback was received!!

Goeiedag Mnr La Grange, u eis nommer ***. Ons wag nog op die skade ver**** vanaf ons vers******. Ons volg weer op by laatste 12.01.2026 voor einde van

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply19 Jan 2026, 14:20
Official
Goeie dag Louis, 

Ons is jammer om te sien u nie terugvoering ontvang het oor u eis nie.

Ons sal u klagte na die eise afdeling eskuleer om u dringend terugvoering te gee.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply03 Feb 2026, 12:38
Official
Goeie dag Mnr. L le Grange, 

Ons is jammer om te hoor dat u nie terugvoering ontvang het nie en het vir Valentino gevra om vir u te ****ak.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span
's update06 Feb 2026, 15:47
Reviewer Update
Goeie middag,

En steeds geen terugvoer in die afgelope 7 ure vanaf my vorige versoek vir terugvoer vir ñ eis wat nou al byna 2 maande uitstaande is !!

??????
Virseker
Virseker's reply06 Feb 2026, 15:59
Official
Goeie dag Mnr L le Grange.

Ons is jammer te hoor dat u nie terugvoering ontvang nie. 
Ons het u klag aangestuur vir ons Dispuut afdeling om te help.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span