MS
Mnr. Stephan

1 reviews | Active since Jul 2023

27 Jul 2023, 12:00

Polis inligting navrae.

Was baie maklik om uit te vind wat ek wou weet. Konsultant was baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir die puik diens.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply27 Jul 2023, 12:03
Official
Goeie dag Mnr. Stephan,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span 
Virseker
Virseker's reply27 Jul 2023, 12:04
Official
Goeie dag Mnr Stephan. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span