JV
Jeanette V

1 reviews | Active since Dec 2023

08 Feb 2024, 15:49

Polis aanpassings

Ek het aanvanklik net ons nuwe voertuig by Virseker gehad. Ek het gebel en die agent het rustig met my deur al die versekeringsitems gewerk, telkens die koste gegee. Ons het ook afgespreek dat hy my die volgende dag sou bel om te ****roleer dat ek tevrede is (dat alles reg deurgegee is op polis). Hy het sy woord gestand gedoen en opgevolg! Baie dankie Theodore vir puik diens!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Feb 2024, 15:52
Official
Goeie dag Jeanette. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span