MW
Mnr. Wait

1 reviews | Active since Sept 2022

06 Sept 2022, 10:38

Polis ***

Goeiemôre,

Ek het vriendelike verteenwoordigers gehad wat met my transaksie betrokke was. Ek het egter 'n verstelling aan my polis gemaak, Vrydag 2 September, meen ek,, maar het nog nie 'n gewysigde polis ontvang nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Sept 2022, 11:04
Official
Hi Mnr. Wait,

Ons reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span