JPDP
JOHANNES PETRUS DU PLESSIS

1 reviews | Active since Aug 2009

16 Mar 2022, 08:36

Platinum diens van d...

Platinum diens van die agent gekry vriendelik hulpvaardig in Afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Mar 2022, 08:37
Official
 Goeie dag Johannes ,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span