TM
Teresa M

1 reviews | Active since May 2020

19 Sept 2022, 12:06

Personeel Baie professioneel

Personeel Baie professioneel. Verduidelijk als verstaanbaar. Weet waarvan hy praat.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Sept 2022, 12:35
Official
Hi Teresa,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.