JJ
Joey J
1 reviews | Active since Sept 2022
02 Sept 2022, 10:06
Paul was baie behulpsaam en ek is in my skik
Paul was baie behulpsaam en ek is in my skik. Baie dankie . J Warrener
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Sept 2022, 10:09Goeie dag,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply02 Sept 2022, 10:09
Official
Goeie dag,