MVdM
Mev. Van der Merwe

1 reviews | Active since Feb 2023

15 Feb 2023, 16:01

Paul se uitstekende diens

Ek is baie tevrede met die diens wat ek van Paul ontvang het. Hy was baie vriendelik en hulpvaardig en sy kennis oor sy werk, was my van groot hulp. Baie dankie Paul.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply15 Feb 2023, 16:05
Official
Goeie dag Mev Van Der Merwe. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span

Virseker
Virseker's reply15 Feb 2023, 16:05
Official
Goeie dag Mev. Van der Merwe
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span