HN
Hendrik N

1 reviews | Active since Mar 2009

27 Jan 2026, 10:14

Pathetic claim service

On 15 January I suffered lightning-related damage to my home, which impacted my WiFi and left me unable to work effectively from home for nearly two weeks. Despite multiple attempts to contact Virseker, I continue to experience excessive call waiting times of 15 minutes or more, with no meaningful assistance provided. To date, I have received no feedback regarding the appointment of an assessor or the progress of my claim.

In addition, the Virseker app and website offer no effective claims tracking or communication functionality, making it impossible to obtain updates through digital channels. The lack of responsiveness, communication, and timely claims handling has resulted in significant operational disruption and falls well below the expected standard of service. Urgent intervention and clear feedback on next steps are required.

0
Replies (9)
Virseker
Virseker's reply27 Jan 2026, 10:19
Official
Goeie dag Mnr H Nieuwoudt, 

Ons is jammer om te hoor dat u nie terugvoering ontvang oor u eis nie.
Ons sien op u eis dat u 'n gevra was om 'n skade ver**** na u eise konsultant te epos, kan u bevestig of u dit gedoen het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.
HN
Hendrik N's update27 Jan 2026, 10:24
Reviewer Update
Konsultant het bevestig dat my ver**** nie geldig is nie en dat iemand uitgestuur sal word om ver**** op te stel? Konsultant details sou nam my gestuur word. Weet nie wie konsultant of ****ak address of tel nommer is nie

Virseker
Virseker's reply27 Jan 2026, 10:32
Official
Hello Hendrik, 

Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal die eise afdeling vra om vir u te ****ak met terugvoering oor u eis.

Vriendelike groete,
Die Virseker span
HN
Hendrik N's update29 Jan 2026, 13:28
Reviewer Update
Hi, so vandag is dit presies 2 weke vandat ek skade gehad het. Al wat ek kan wys is dat my eis gelaai is. Het nie naam van konsultant of ****ak besonderhede nie. Ek betaal uit my sak uit vir internet aangesien my wifi af is. Hoe meer ek probeer verduidleik dat dit dringend is, hoe minder reaksie kry ek.

Dit sal waarskynlik meer sin maak om Virseker te kanselleer en dit maar uit my sak te betaal. Dan kry ek versekering wat 'n app het waarop ek kan eis en wat terugvoer gee.
Virseker
Virseker's reply29 Jan 2026, 13:42
Official
Goeie dag Mnr. H Nieuwoudt,

Ons jammer oor die dien wat u ontvang en die frustrasie wat veroorsaak word.
Volgens die notas op u eis wag die eise konsultant vir 'n skade ver**** van u af, kan u asseblief bevestig of u dit aangestuur het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span
HN
Hendrik N's update29 Jan 2026, 13:53
Reviewer Update
Soos reeds hierbo genoem - ek het nie besonderhede van konsultant nie. Verder is daar gese my ver**** is nie voldoende nie en dat 'n assessor uitgestuur sou word?
Virseker
Virseker's reply29 Jan 2026, 13:55
Official
Dankie Mnr Nieuwoudt, ons sal die eise afdeling vra om vir u dringend te ****ak.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span
HN
Hendrik N's update29 Jan 2026, 13:56
Reviewer Update
Verander asb julle notas en stuur assessor uit sodat eis afgehandel kan word
Virseker
Virseker's reply29 Jan 2026, 13:58
Official
Ons is jammer daaroor Mnr Nieuwoudt en het reeds die eise afdeling gevra om dringend aandag te skenk aan u eis.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span