1 reviews | Active since Jun 2016
Patetiese swak diens met hanteering van eis.
Patetieste diens ooit. Dit is more 2 weke nadat ek n inbraak by my huis aangemeld het. My polis nommer is ***. Dit het n week geneem voor my watertoevoer tydelik herstel is en van dan tot nou sit ek sonder warm water. Bykans n week. Volgens Lloyd's loodgieters is die nodige ver**** al dae terug gestuur aan FOGI. Virseker stuur my sms's dat hulle nog vir verslae wag. Wat n gemors. Of die verslae nou my probleem is. Bo en behalwe dat hier nie warmwater is nie, is die hestel aan die vensters en diefwering tydelik van aard en die toegangshek tot my perseel nogsteeds beskadig wat vrylike toegang tot enige persoon bied. Soos reeds genoem in my vorige klag is dit n uiters gevaarlike situasie vir my en ek het reeds hieroor geklae maar nogsteeds is die probleme nog nie opgelos nie. Hierdie versekeraar se diens is van die swakste wat ek nog ooit ontvang het en hulle is nie aanbeveelbaar nie
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie.
Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie.
Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
