1 reviews | Active since Mar 2009
PATETIESE PERSONEEL
Ek het verseker op 2023/09/22 ge****ak om 'n eis te registreer vir 'n ongeluk wat my ma met haar voertuig gehad het, hulle het haar terug ges***el, maar nooit enige dokumente of e posse vir haar gestuur om te voltooi nie. Gister 03/10/2023 het ek hulle weer ges***el en die persoon waarmee ek toe gepraat het, het my meegedeel dat die dame wat die eis besonderhede afgeneem het by my na, het dit nooit verder deurgegee nie, maar sy sal my ****ak en per watsapp vir my ma stuur wat hulle nodig het, ek het hom meegedeel dat haar toesighouer my moet bel en nie sy nie, want sy word betaal om nie haar werk te doen nie. Nou ha, tot nou toe het niemand nog gebel of enige watsapp boodskappe gestuur nie. DIT LYK MY VERSEKER IS VERSEKER DIE PATETIESE MAATSKAPPY AS DIT BY KLIENTE DIENS KOM. Ek is self by verseker, maar dink ek moet ander versekering soek voor ek 'n eis het. Om in my taal bedien te word is lekker, maar sulke diens is swak verby.
Ons is baie jammer oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte eskuleer na die korrekte afdeling om vir u te kan help.
Groete
Die Virseker Span
Ons is baie jammer oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte eskuleer na die korrekte afdeling om vir u te kan help.
Groete
Die Virseker Span
Ons is jammer dat u nie ge****ak was nie en sal die bestuurder herinner om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span
Ons is jammer dat u nie ge****ak was nie en sal die bestuurder herinner om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span
Publiek maak asb seker waar julke VERSEKER,want hier by VERSEKER is hulle VERSEKER pateties. 2 weke om net terug ges***el te word om besonderhede van die skade te kry om te sê waarheen die voertuig moet gaan vir herstelwerk. Gelukkig ry voertuig nog dink as hy nie kon ry nie dan was my ma afhanklik van ander om haar te vat waar sy moet wees.
UITERS SWAK EN DIT VAN -
"ONS PRAAT JOU TAAL"
Dan praat ek Grieks of enige ander taal solank ek net diens kry.
VERSEKER ...............

Dankie dat u die fotos aangestuur het
Groete
Die Virseker Span
Dankie dat u die fotos aangestuur het
Groete
Die Virseker Span