SW
Sean W
1 reviews | Active since Nov 2018
09 Mar 2020, 18:11
Patetiese diens van Virseker
Pathetic service, slow, self serving, *************. Do not waste your time and money to insure with them. Virseker is n uiters swak versekering Amoy. Hulle is baie vinnig om jou geld te vat maar wanneer hulle moet betaal vir n diens vat hulle hulle tyd met ondersoeke en fine print om hulleaelf te bevoordeel. Uiters zwak. Hulle verdien nie eers een ster nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)