Pateties is al wat ek weet
Verlede naweek het ons begin trek omdat ons Dinsdag moes uitwees in die huis waar ons gebly het. Die mense wat ons Saterdag gehelp het het die tv laat val en sy skerm gebreek. Verder 3 uur Sondag oggend het ons fone opgehoy update op FIND MY MOBILE en die mense wat ons gehelp trek het nie opgedaag vir werk Sondag nie. 3 fone gesteel. Het dit maandag aangegee. N vrou gebel en als opgeneem. Sy het gese ek moet die tv invat ve n report so ekt dit gedoen. N plek my gebel en gese hulle moet my tv kom haal ve report toe se ek ma hulle gese ek moet tv invat. Verseker toe weer gebel en gese ek moet Tv by hulle mense ingee al het die vrou gese vat tv in. Toe bel n Man en se nee kan tv los by die plek way ek hom ingegee het. 2 dae later bly verseker my ma bel wat ons mooi gese het ek moet ge****ak word want sy is n inderwyser kan nie heeltyd foon antwoord nie en se ve ha dat die tv moet na hulle mense toe niemand gese die tv moet ingegee word nie. Die diens is pateties niemand weet wat aangaan in die plek nie hulle is meer gepla met wie bly in my ma se huis want vra dit heeltyd vir haar. So asof sy elke keen mense se name moet gee wat in ha huis oorslaap
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
