CS
Conrad S

1 reviews | Active since Oct 2011

16 Jul 2025, 15:18

PASOP - Daar is niemand ***ker as hulle nie

Swak, swakker ***ste. Dink 5 keer, hierdie mense is ***ken pateties, my ouers se selfoon is gesteel, my ouers vra my om hierdie mense te s***el namens hulle en gee my die mag daarvoor, net om te hoor wat nou, dis al, net te hoor, en hulle was SO unbehulpsaam, ek sit letterlik met die polis voor my, nog steeds kon hulle net nie omgee nie. So, mense, selfs in 'n noodgeval met pensioenarisse kan hierdie maatskappy net nie omgee nie. My ouers is bejaard en my gevra om hulp want toe het hulle nêrens heen om te draai nie, niks voor hulle nie en aan die ander kant van die wêreld. So daar is my ervaring met virseker. Ek was baie lanklaas hierdie diep telerugestel. So net wannneer mens die klomp useless dose die mees nodigste gehad het, toe draai hulle hul rug. Ja, ek is daai tipe kwaad dat ek nou so praat.

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply16 Jul 2025, 15:26
Official
Goeie dag Mnr C Swart, 

Ons is baie jammer dat ons dien vir u en u ouers so teleurgestel het.

Ons wil baie graag ondersoek instel oor wat fout gegaan het en om dit te kan doen gaan ons u asseblief moet vra om vir ons 'n prviaat boodskap te stuur en om ons te voorsien van u ouers se polis- of IDnommer en ****aknommer.

Groete, 

Die Virseker span
CS
Conrad S's update16 Jul 2025, 16:41
Reviewer Update
Dis fine, ek het vir Mnr Coetzee gemail en hom dit verduidelik, sal by hom hoor verder.
Ek is oortuig as dit jou ouers was, sou jy presies dieselfde gevoel en gereageer het.

Virseker
Virseker's reply16 Jul 2025, 16:52
Official
Dankie. 

Groete, 

Die Virseker span