AC
Adrianus C

1 reviews | Active since Jul 2017

11 Mar 2022, 06:38

Oppas vir Virseker

Ek het meer as 'n week gelede 'n eis ingedien. Ek was terugvoer belowe teen Dinsdag. Dis nou Vrydag en ek het nog niks gehoor nie. Ek het geen manier om met die verantwoordelike persoon in ****ak te maak nie. As ek bel word ek van persoon tot persoon deurgesit sonder 'n antwoord.

Dit is skokkend dat 'n maatskappy in die 21ste eeu nie in staat is om die mees basiese inligting aan kliënte te kommunikeer nie.

Die hele "ons is Afrikaans" taktiek van Virseker is net 'n manier om ons taal uit te buit in ruil vir swak diens.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply11 Mar 2022, 08:08
Official
 Goeie Dag Adri****,

Ons is baie jammer om te hoor van jou diens ervaaring.

Ons het jou  saak geeskaleer na die relevante departement om ondersoek in te stel.

Hulle sal u ****ak met terug voering.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply15 Mar 2022, 14:25
Official
Goeie dag Adri****,

Dankie vir u versoek om ge****ak te word.

Ons het u versoek na Antonio toe verwys en hy sal met u in ****ak wees.

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span