MSp
Mev. Smith petra.smith

1 reviews | Active since May 2022

06 May 2022, 08:54

Opinie oor Virseker

Die diens en vriendelike personeel was uitstekend.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 May 2022, 08:56
Official
Goeie dag Mev Smith , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span