MLR
Mev. Le Roux

1 reviews | Active since Aug 2022

30 Jul 2023, 07:37

Opdateering van polis

Dankie. Baie behulpsame en vriendelike diens. Beslis goedkoper met meer dekking.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Jul 2023, 07:50
Official
Goeie dag Mev. Le Roux, 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span