WW
Wiets W

1 reviews | Active since Jan 2023

04 Jan 2023, 10:25

Op Saterdagoggend van 24 Desember 2022 eis load shedding sy tol en my vol vrieskas breek

Op Saterdagoggend van 24 Desember 2022 eis load shedding sy tol en my vol vrieskas breek. Dis 'n krisis want die vrieskas is vol en alle herstel besighede is toe oor die feesseisoen. Ek kry 'n soortgelyke vrieskas te koop en vervang die stukkende een dadelik. Virseker het nie geskroom om my eis te hanteer en vinnig en billik uit te betaal nie

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply04 Jan 2023, 10:28
Official
Goeie dag Mnr W Botes. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span
WW
Wiets W's update04 Jan 2023, 12:01
Reviewer Update
Sê dankie aan Natasha