DW
Dean W

1 reviews | Active since Dec 2014

24 Oct 2023, 09:38

Onseker oor Virseker

Ek het besigheids versekering by hulle vir my bakkie. Ek was in n ongeluk gewees laasjaar, niks groots nie, maar steeds het dit 6maande gevat om reggemaak te word. Toe my voertuig ontvang word, was dit nie die laaste van die probleme nie. My fan het afgekom en in die engine Geval en baie skade gemaak. Weereens was ek gestrand, nou het my bakkie weer probleme gegee en ek sit weer sonder vervoer. Virseker Kom nie terug met n plan nie en niemand gee konkrete terugvoering nie. Dis uiters swak en teleurstellend. Ek weet nie meer wat om te doen rondom die saak nie. Uiters uiters swak diens.

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply24 Oct 2023, 09:54
Official
Goeie dag Mnr D van Wyk. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die regte span  kry om met u in ****ak te wees.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span

DW
Dean W's update24 Oct 2023, 09:57
Reviewer Update
Dit is ongelukkig n slegte ervaring vanaf my eis ingesit is laasjaar. Heeltyd nog probleme wat opkom, dinge wat nie reg gedoen was van die begin af nie. Ek soek net antwoorde en n bakkie sonder probleme. Dis al.
Virseker
Virseker's reply24 Oct 2023, 10:06
Official
Goeie dag Mnr D van Wyk.

U klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling om vir u te help.

Groete, 
Die Virseker Span