M
M.Renison

1 reviews | Active since Sept 2022

07 Sept 2022, 16:56

Ons wil net vir Hell...

Ons wil net vir Hellary van der Merwe se baie dankie vir jou puik diens en al die hulp vandag jy verdien al die sterre vir diens met kliënte

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Sept 2022, 17:04
Official
Goeie dag M.Renison

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.