AA
Anna A

1 reviews | Active since Feb 2026

16 Feb 2026, 12:55

Ons is baie tevrede met die diens by Virseker

Ons is baie tevrede met die diens by Virseker. Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Feb 2026, 13:04
Official
Goeie dag Anna,
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.