SW
Stephanus W

1 reviews | Active since Nov 2016

19 Nov 2016, 11:43

ONS HET NIE AANGESLUIT NIE!!! Hierdie mense stel sommer polis op

<p>Genade toggie, Ons wil net n kwotasie he, volgende oomblik</p> <p>is polis sommer opgestel en ontvang ons die een epos na die ander om dankie te se dat ons polis uitgeneem het.</p>

0
Replies (6)
Virseker
Virseker's reply19 Nov 2016, 12:36
Official

Ons erken ontvangs van jou klagte.

Een van ons verteenwoordigers sal jou s***el gedurende kantoor ure.

Groete.

Die Virseker Span.

SW
Stephanus W's update19 Nov 2016, 12:41
Reviewer Update

Kanselleer net die Polisse (3 van hulle) Hier was 3 mense in die kantoor tydens die gesprek, wat as my getuies sal dien om te bevestig dat ek verskeie kere gese het dat ek eers n KWOTASIE WIL HE. Ek is bevrees dis nou neusie verby met Virseker, ons sal nooit n polis by hulle uitneem nie!!

Virseker
Virseker's reply19 Nov 2016, 12:48
Official

Ons neem kennis, dankie.

Ons sal jou Maandag s***el om die saak op te los.

Groete,

Die Virseker Span.

Virseker
Virseker's reply21 Nov 2016, 14:56
Official

Soos met een van ons verteenwoordigers bespreek vra ons om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.

Ons bevestig dat drie polisse gekanseleer is en dat bewys van kansellasie per epos aan jou gestuur sal word. Ons sal ook die diens aspek op n interne basis aanspreek en die nodige opleiding aan die konsultant verskaf.

Ons nooi jou uit om Dorothy te s***el indien jy verdere hulp benodig.

Vriendelike Groete,

Die Virseker Span.

Virseker
Virseker's reply21 Nov 2016, 14:59

Stephanus W's update23 Nov 2016, 10:13
Reviewer Update

ONS NOU NET BRIEF GEKRY POLISSE SAL EERS IN JANUARIE 2017 GEKANSELLEER WORD.

Dit is absoluut absurd.... so Desember gaan geld van ons rekening af??????

polis: ********** 95/ ********** 96/ ********** 97.