Ad
Annemarie devries.annemarie

1 reviews | Active since Apr 2026

30 Apr 2026, 08:44

Ons het baie goeie diens ontvang en vriendelike diens ontvang

Ons het baie goeie diens ontvang en vriendelike diens ontvang. Baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Apr 2026, 08:45
Official
Goeie dag Annemarie,

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span