EB
Elize B

1 reviews | Active since Jul 2023

26 Jul 2023, 21:12

Onprofessionele diens

Ek beveel hulle glad nie aan vir solar versekering nie. Hulle vra niks naam of inligting wane mens aan sluit nie. Ek het gevra moet ek enige fotos en papier werk van stelsel instuur toe se hulle nee! Nou na dat ek 'n eis in gesit het vir die batteries wat uit suppliers warranty is. Soek hulle nou fotos van db boks. Let wel 'n plug en pay stelsel. Wil tegniese ou uit stuur wat se hy weet nie hoe werk my stelsel nie en ook nie watter batteries die stelsel vat nie. Dit na ek al verskeie kere gesê het daar is Gel batterye in die eenheid. En dis nou die ou wat my stelsel moet toets wat die inverter nog onder waarborg is!! Sal sy kantoor vandag my bel en sê hy sê ek sal die batterye uit haal en invat om getoets te word. Wat hy glad nie met my eers bespreek het nie! Ek het verseker 'n epos gestuur oor die onkundigheid van die tegniese ou ek kan nie laat iemand wat niks weet van stelsel af weet dit kom toets as hulle nie eers 'n idee het hom op dit te doen. Na ek n ver**** van die vers****** gestuur saam met die eis. Na ek vandag 'n epos gestuur het en gesê het hoe ongelukkig ek is oor die diens van die tegniese ou het ek nog geen terugvoering ontvang van verseker nie! Doen julle self 'n guns en gaan kyk op Facebook en orals digicall assessing solutions (pty) ltd dan sal julle sien hoe die versekering stuur onprofessionele en on gekwalifiseerde mense uitstuur na die kliënt (ons) toe wat niks weet van die goed om te probeer om geen eise uit te betaal.!!!!! Mens betaal jou hard verdiende geld vir oneerlike en onprofessionele diens. Absoluut onaanvaarbaar!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Jul 2023, 21:18
Official
Goeie dag Elize

Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor.

Ons het u versoek na ons relevante span verwys en hulle sal met u in ****ak wees . 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span