RN
Rudolf N
1 reviews | Active since Jul 2020
21 Jul 2023, 16:03
Ongeskik en vat hulle tyd met als
Dit vat n maand voor hulle besluit of hulle uit betaal en dan is die mense wat jou polis werk op die eis so ongeskik en laat jou voel soos n ***** en dat dit jou skild is en dan kanseleer hulle jou polis en jy wag weer n maand vir die papier werk da voir en as jy aanvra vir die voice rec dan vat dit ook nog n maand as hulle besluit om jou te antw so asb gaan kry eerder n ander versekering moet nie jou tyd en geld mors by hulle
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Jul 2023, 16:14Goeie dag Mnr R Nel
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons sal u klagte aanstuur na die korrekte afdeling
Groete
Die Virseker span
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons sal u klagte aanstuur na die korrekte afdeling
Groete
Die Virseker span
Virseker's reply21 Jul 2023, 16:14
Official
Goeie dag Mnr R Nel
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons sal u klagte aanstuur na die korrekte afdeling
Groete
Die Virseker span
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons sal u klagte aanstuur na die korrekte afdeling
Groete
Die Virseker span
