MS
Maria S

1 reviews | Active since May 2023

30 May 2023, 13:30

Ongelukkig

Ons is nuut by Virseker en daar is 'n probleem op ons assuransie polis wat ek moet verander maar NIEMAND bel terug nie en NIEMAND antwoord die foon nie so hoe kan ek julle in die hande kry??? As dit al reeds so gaan hoe gaan dit gaan wanneer daar ooit 'n eis deur gesit moet word?? Nee man

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 May 2023, 13:44
Official
Goeie dag Mev M Smit. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal u ongelukkigheid eskuleer na die korrekteafdeling.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span