aA
acro A
1 reviews | Active since Aug 2016
14 May 2022, 15:48
Ongelooflike vinnige diens en afhandeling van my eis
Ongelooflike vinnige diens en afhandeling van my eis. Geen stories en draaitjies nie. Net goeie diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
14 May 2022, 19:51Goeie dag
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply14 May 2022, 19:51
Official
Goeie dag
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span