LL
Lizelle L

1 reviews | Active since Feb 2022

10 Feb 2022, 17:42

Ongelooflik bekwaam and ‘n absolute plesier

Ongelooflik bekwaam and ‘n absolute plesier. Dit is lekker om in my eie taal met ‘n konsultant te kan gesels wat op-en-wakker en opwek is.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Feb 2022, 18:18
Official
Hi Lizelle, 

Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. Ons waardeer die positiewe terugvoer.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span