SvdW
Stephan van der Walt

1 reviews | Active since Jun 2016

29 Nov 2024, 06:56

Onbevoegde versekeraar

EK wag nosteeds vir die herstelwerke aan my huis, n maand na die inbraak. Dis nou die 4 de klagte wat ek indien oor die swak en onbevoegde diens. Indien daar verdere skade aan my huis/eiendom is omdat Virseker nie die herstelwerk volledig afhandel nie, gaan ek siviele eise instel. Ek is ook tans besig om die geleentheid op te neem met die toepaslike ombudsman .

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Nov 2024, 08:20
Official
 Goeie dag Mnr. van der Walt

Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die span kry om met u in ****ak te wees.

Vriendelike groete,
Die Virseker Span