JM
Johan M
1 reviews | Active since Aug 2014
13 Feb 2024, 12:29
Om 'n versekeringseis in te dien, impliseer skade wat gely is en dus 'n voorafgaande negatiewe ervaring
Om 'n versekeringseis in te dien, impliseer skade wat gely is en dus 'n voorafgaande negatiewe ervaring. Tog word die onaangename ervaring so baie versag indien mens deel met die vriendelike, hulpvaardige en bekwame agente van Virseker!! Vandag was ek bevoorreg dat Yolandi my eis hanteer het. Sy was professioneel, maar ook so vriendelik en geduldig. Goed vir die gemoed en bou beslis lojaliteit vir haar maatskappy! Dankie Yolandi, jy is 'n Ster!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Feb 2024, 12:34Goeie dag Mnr J Muller. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply13 Feb 2024, 12:34
Official
Goeie dag Mnr J Muller. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
