DF
Diann F

1 reviews | Active since Oct 2024

04 Oct 2024, 17:18

O boy wel die 3 mensies met wie ek in ****ak was in verband met my dekkings was fantasies en Baie vriendelik dink hulle verdien n bier of 6

O boy wel die 3 mensies met wie ek in ****ak was in verband met my dekkings was fantasies en Baie vriendelik dink hulle verdien n bier of 6. Baie dankie vir julle oproepe en Dat ek weer n klient Kan wees van julle.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Oct 2024, 17:26
Official
Goeie Dag Diann Bouwer,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span