SK
Simone K
1 reviews | Active since Jul 2020
23 Feb 2022, 10:25
Nuwe versekering
Baie beïndruk met die goeie diens wat hulle ons verskaf het... Gemaklik gepraat en alles mooi verduidelik... Hou so aan om 'n goeie diens te lewer... Dankie Verseker vir julle uitstekende groep mense wat vir julle werk....
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
23 Feb 2022, 15:11Hi Simone,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply23 Feb 2022, 15:11
Official
Hi Simone,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span