RC
RONELLE C

1 reviews | Active since Nov 2023

12 Dec 2023, 09:34

Nog nie lank by jull...

Nog nie lank by julle nie en het ook nog nie n eis ingesit nie so sal sien of eis deur sal gaan sonder pyne, maar die persoon was vriendelik en behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Dec 2023, 09:36
Official
 
Goeie dag Ronelle. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span