CR
Corné Roodt

1 reviews | Active since Nov 2018

25 Nov 2018, 13:08

No response

Baie slegte diens!!!! Hulle antwoord glad nie meer my epos nie, ek sou hulle vir niemand voorstel nie, het 3 maande terug gekanseleer maar tog hardloop daar nog elke maand debiet orders af!! Het al die epose waar niks of niemand my terugvoering gee oor wat angaan nie.

0
Replies (4)
CR
Corné Roodt's update25 Nov 2018, 13:38
Reviewer Update
Net om meer inligting tegee oor die situasie, ek het belang gestel in hulle motor versekering en gevra vir 'n quote, ek het die quote ontvang en daar was vir my gese ek sal die polis in die pos ontvang en 'n maand he om dit deur tegaan, die laaste week van die maand eers het ek die polis in die pos gekry en juis nog nie kans gehad om deur dit tegaan nie en het 'n epos gestuur om tese ek wil my polis kanseleer, toe het ek hulle gebel om tevra of hulle my epos gekry het wat my kanselasie betref en daar was vir my gese hulle het, ek het ook 'n reply op die epos gekry "Ons het jou versoek aangaande die kansellasie van u polis ontvang.". Dit was op die 31ste Augustus wat ek die epos ontvang het en die vrou het vir my gese hulle het my epos gekry, maar "Ons kan slegs u polis telefonies kanselleer die polis sal dus aktief bly ****ak ons asseblief" alhoewel ek die vorige dag die epos gestuur het wat se ek wil kanseleer en het met die vrou oor die foon bevestig lat ek gaan kanseleer en het gevra of hulle die epos gekry het toe se sy ja? Die vrou het vir my 'n beter premie gegee en ek het vir haar verduidelik lat ek nog huidiglik op 'n ander motor versekerings plan is en lat daai maand 2 premies gaan afgaan en gese ek sal belangstel in hulle opsie, maar dan sal daai bedrag moet gebruik word vir die volgende maand se premie aangesien ek gekanseleer het. Met die aansluiting was daar vir my gese ek kan my huidige plan kanseleer binne 2 dae, en met die kanselasie telefonies om tebevestig lat ek dit wil kanseleer was daar vir my telefonies gese dit vat 5 werksdae. So tegnies het ek gekanseleer en gebel om tebevestig lat my epos ontvang was. Ek het ook gevra as dit nie moontlik was lat hulle dit kan doen nie of ek 'n refund kan kry, Op die 20ste September het ek nog geen terug voering gekry nie, weer 'n epos gestuur op die 29ste October, en ons is einde November! Pateties, ek sal nie wil aansluit na deur die nie, ek het vir die vrou gese ek is meestal van die tyd op die pad, so epos is my recommended contact method, en daar was vir my gese dit is reg alhoewel niemand aan my epose reply nie? Hier is die bedrae wat afgetrek was van my rekening af, sorg lat dit terug betaal word en my polis gekanseleer word. VIRSEKER ********** 62 Sep Init - 1,589.73 VIRSEKER ********** 62 OCT PREM - -1,332.85 VIRSEKER ********** 62 NOV PREM - -1,438.53
Virseker
Virseker's reply26 Nov 2018, 09:49
Official
Ons erken ontvang van jou klagte. 

Ons verteenwoordiger sal met jou in ****ak wees om die saak verder te bespreek. 
Groete, 
Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply26 Nov 2018, 10:12
Official
Terugvoer: 

Ons het per epos met jou gekorrespondeer, ons sal dit waardeer indien dit vir jou moontlik sal wees om op die epos te reageer. 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span. 




Virseker
Virseker's reply30 Nov 2018, 11:03
Official
Terugvoer: 
Ons het weer per epos met jou korrespondeer, en vra dat jy ons asseblief terug sal ****ak sodat ons bevestiging kan kry oor jou polis. 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.