EL
Erna L

1 reviews | Active since Jul 2009

26 Mar 2026, 13:41

No one answers the p...

No one answers the phone and could not be reach since 8hoo

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Mar 2026, 13:52
Official
Goeie dag Erna,

Ons is jammer om te hoor dat u nie by ons kom uitkom nie.

Kan u asseblief bevestig watter nommer u gebel het want ons het die lyne getoets en kom dadelik deur.

Stuur asseblief vir ons 'n privaat boodskap en voorsien ons van u polis- of ID nommer en hoe ons kan help en ons sal reel dat ons span vir u help.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span