JP
Jan P

1 reviews | Active since May 2023

04 Jan 2024, 21:41

Nie te vrede

Die eenigte ding wat my pla is dat hulle wat met my gepraat het my onder die indruk gestel dat ek net R 101.30 ekstra sou betaal instede moet ek nou R173 ekskra betaal. Ek gaan sommer bank toe en stop die aftrekoder. Want daar is vir my gelieg!!??!!?? Find uit wat gebeer het of!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jan 2024, 21:47
Official
Hallo Jan,

Dankie dat u vir ons ge****ak het. 

Ons sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om u te help.

Groete,
Die Virseker Span