AA
Arie A
1 reviews | Active since Oct 2023
02 Sept 2025, 09:44
Nie gelukkig
Ek is jammer maar my ondervinding is nie goed nie. Elke jaar die tyd sit julle net my premie op. Net n mail wat sê jy betaal baie meer. Ek het nog altyd geen bybetalings gehad nie nou skielik bybetalings!!!! Ek kyk na ander opsies
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Sept 2025, 09:52Hi Arie,
Ons is jammer oor die dienservaring. Ons sal met jou in aanraking kom.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons is jammer oor die dienservaring. Ons sal met jou in aanraking kom.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply02 Sept 2025, 09:52
Official
Hi Arie,