MP
Mnr. Purves

1 reviews | Active since Oct 2023

26 Oct 2023, 14:24

Nie gelukkig

Ek is nie gelukkig hoe jul die mense nag om n verekering uit te neem nie dit het opR600 begin en eindig op oor die R800. So ek kanseleer die debit order ongelukige gewese lid mr purves

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Oct 2023, 14:35
Official
Goeie dag Mnr Purves. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons die regte span kan kry om met u in ****ak te wees.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span