MG
Michelle G
1 reviews | Active since Dec 2014
10 Sept 2026, 11:42
Nicole Witskutt het my assisteer
Nicole Witskutt het my assisteer. Haar kommunikassie was ordentlik, vinnig en duidelik en sy het spoedig my eis afgehandel en alles mooi verduidelik. Dis was ' baie aangename ervaring.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
10 Sept 2026, 11:44Goeie Michelle,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply10 Sept 2026, 11:44
Official
Goeie Michelle,