NB
Nicolaas B

1 reviews | Active since Apr 2021

19 Aug 2021, 10:35

Nicolaas de Beer

Probleme ondervind om Netstar telefonies te ****ak Virseker ges***el en dadelik is Netstar versoek om my te ****ak wat per Sms gedoen is met die versoek om hulle te ****ak op dieselfde nommer waarop ek verlede week twintig minute gehoor hoe belangrik my oproep vir hulle is. Maandag oggend weer probeer met dieselfde resultaat maar is na sewe en veertig minute afgesny Ek het Maandag aand hul kliente diens ge****ak per e pos en die proses om die opsporings apperaat te installeer is gereel maar die datum moet nog bevestig word.Virseker se diens was egter puik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Aug 2021, 11:21
Official
Hi Nicolaas 

Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.  Vriendelike Groete, Die Virseker Span.