pD
peter D

1 reviews | Active since Dec 2009

30 Aug 2022, 17:08

Nice to do business ...

Nice to do business with people that gives good service

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Aug 2022, 17:27
Official
Goeie dag Mnr Dean ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker aand verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span