MVNh
Mev. Van Niekerk hannvn

1 reviews | Active since Nov 2022

22 Nov 2022, 12:13

Net n plesier..... sal met.geruste hart aanbeveel

Professionele, vriendelike en vlinke diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Nov 2022, 12:15
Official
Goeie dag Mev. Van Niekerk

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.