MH
Marita H

1 reviews | Active since May 2022

30 May 2022, 08:56

Net goeie diens gekr...

Net goeie diens gekry by hulle..hulle hou by hul woord..baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 May 2022, 08:57
Official
Goeie dag Marita , 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span