CS
Charmaine S

1 reviews | Active since Feb 2012

02 Mar 2023, 22:14

Neal het my uitstekend gehelp en bygestaan en onmiddelik aanlyn my probleme vriendelik en professioneel uitsorteer

Neal het my uitstekend gehelp en bygestaan en onmiddelik aanlyn my probleme vriendelik en professioneel uitsorteer. Dankie Neal, jy is verseker n aanwins vir Virseker. Charmaine smit

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Mar 2023, 06:06
Official
Goeie dag Charmaine,

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span